Ons Visie

Ons Amper Kampers hou daarvan om mense met verrykende kampervaringe, ekslusiewe bestemmings en betroubare produkte te verbind.

Amper Kamper se  visie is om die platvorm met integriteit, langdurige vennootskap, waarde en kwaliteit te laat groei.

Om ons kliente met die nuuste promosies en opgedateerde inhoud te verskaf.

Voorsienning van ekslusiewe aanbiedinge van geverifieerde instansies en handhawing van veilige, betroubare aanlyn kampeerpunte.

ONS SPAN

Daleen de Kock

CEO - VERKOPE

Theo de Kock

CEO

Nicky de Kock

IT Administrateur

Ryno de Kock

Verkoops Bestuurder

×

Hello!

Click one of our representatives below to chat on WhatsApp or send us an email to info@amperkamper.co.za

× How can I help you?